Friday, December 7, 2012

In watter deel van die Gallery is God?
Die meeste gallerye in die wêreld is by ander aanloklikhede. Gewoonlik is di took ‘n lokpunt vir die stad se bedelaars siende hulle besef dat die toeriste en geld daar beweeg. Baie sit ons, God in die ryk toeris afbeelding. Ons  vra net almoese van hom, Jakobus het daarvoor seker  dit die akuraatste beskryf, toe hy in syssendbrief skryf dat julle bid en ontvang nie, omdat julle uit julle eie welluste bid, (Jak 4:3). God is nie net daar vir ons plesier, hy is nie ons ekspiriment om te kyk wat HY vir ons kan doen nie. Trouens het hy vir ons reeds in volmaakheid sy gawe gee, deur vir ons te sterf aan die kruis.  Johannes verwoord dit soos volg, hieraan weet ons dat God ons liefhet, deurdat Christus op die kruis gesterf het.
As jy verder loop in die straat sou jy tien teen een verskillende namaaksel van dit op vertoon binne in die gallery kry. Voor die Louvre in Parys het die vorige Franse President ‘n glas Pirimide laat opsit, vanweë sy opsessie met Egiptiese  mitologie. Dit het die Fransebevolking die hoenders in gehad. Is my Godsdiens altyd so opreg. Die profeet Maleagi maan hy juis teen gebrekkige offers, en dat God dit haat. (Mal 1:13&14). Juis in die evangelie volgens Johannes ,sê Jesus vir die vrou, “daarkom ‘n tyd en dit is nou dat, God aanbidders soek in Gees en waarheid. God is nie ‘n voëlverskrikker wat in ‘n komkommer tuin staan nie, Hy is die ware God, Jer 10:10 lees soosvolg: “Maar die Here is waarlik God, Hy is die lewende God en ‘n ewige Koning; vir sy toorn beef die aard, en die nasie kan sy grimmigheid nie verdra nie – “
Voor jy by die ingang, ingaan is daar ‘n toegangs geld betaal. Is God dalk in die toegangshokkie van ons. Genade is ‘n vrygawe, gegee deur Christus. Martin Luther het gedink om in gietende reën te bid kan hy dalk die guns van god kry. Die mense in die Middeleeue het los koop briewe gekoop en so die geloof op dit geplaas om toegang tot die hemel. Abraham het die regte gesindheid gehad. Hy het besef dat daar niks is wat hy kan doen om God te behaag nie, Rom 4:9 – 13, en die Hebreers skrywer maak die volgende uitlating in Heb 11:6 “En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat HY is ‘n beloner is wat hom soek.”  God is nie ‘n aanemer van die persoon nie, maar van harte. Paulus sêdit is verniet, sodatniemankanroemnie, Ef 2:8 – 9. Toegang reeds betaal – gaan maar deur.
Siendebaiebekendegalleryevoortdurende kinder kompetiesieaan bid komonsnou in die voorportaal met al hierdie kinder kunstenaars. Dalk het ons God hiergekry en gelos. In Markus vermaanChristusonsdanomsoos kinder tebly en sodoende die Koninkryk te beerwe. Onsmoetglosooskinders, maar ons moet ui tdaardie stand kom. Paulus skryf in 1 Kor 13:11 hoe hygeredeneerhtsoos kind, maar noudathy ‘n man is so moetredeneer.Onsmoelankalvan diemelkosseafgewees het skryfeenbybelseouteur. God is nie net die kinder bybel god nie, nee hymoetsaam met ons dag na dag wandel.
Deur die gange van die gallery is daarbeslis ‘n kamer met lanskappe. Jysien die probleem met landskapskilderye is datdaarvastereëls is. Jykan net Tafelberg teken soosTafelberg is, anders is dit dood eenvoudig nie meerTafelberg nie. Pierneef het natuurlik die uniekstemetodesgehadomlandskappeteteken maar soosjykyk in syskilderye is ditnogsteedsbome en gras. Onswil so graag vas kykomtesê, goddiensmoet sis en so wees. Onsmoet so of so bid. Jesus kom en hyvermaan die Fariseersomnieonnodigewette op die mensete le wathulle self niekanonderhounie. God het nogsyeiewette en onsmoetdaarbyinval maar dit is deur God ingestel, ons het te veel menslike wette, wat ons onsself nie kan onder hou nie. onsgeregtigheid is in Christusskryf Paulus aan die gemeente in Romeine (Rom 5:17). Hy het ditonderhou en is geoffervirons, sodat hierdie las nie meer op ons hoef te wees nie.
Wanneer ons deur die gallery beweeg dan kom mens iewer by die grootmeesteruit. Dit waaroor die Louvre byvoorbeeld gaan is nie oor al die ander skilderye nie, dit is die Da Vinci’s, die Van Gogh’s, Rembrandts. Soek ons God nie net op om die groot en Magtige dade te doen nie. Hy laat immers die takbokke lam, en die woestynebewe. Hy het Perd en ruiter in die rooisee laat omkom.Sy some vul die tempel. God is soveelmeer as dit, hy is die prins van vrede, hy is ‘n verlosserwat in onsplekkomstaan het. Hy is die lelie van die dale, hy is die blink môrester, hy het die dood en die dode ryk oorwin, sodat ek kan lewe.
Daar is ook ‘n ander fasset aan die oumeesters, ons dink baie dat Godsdiens is maar net vir die oumense, God se wonders was beperk tot die Apostels of die profete van die Ou Testament, maar Hebreers se, God is gister, vandag en tot in alle ewigheid dieselfde, en dat Hy nou met ons praat deur sy Seun, (Heb1:1) ,wat ‘n voorreg. Die belofte van die outyd is uitgelê vir ons. Heb 11:39&40.
Picasso was die eerste erkende abstrakte kunstenaar, maar ek vermoed dat hy soms self nie geweet het wat hy skilder nie. My broer het ‘n skildery gekoop, en almal wat na hom kyk sien iets anders raak in hom. Plaas ons God nie daar waar ons Hom wil sien as dit wat ons hom wil voorsien nie.eenmaal ‘n maan met Nagmaal. Die Hebrueer skrywer sê God is ‘n verterendevuur. Hy is ook die begin en die Voleinder van ons geloof. Hy het die aarde en alles daarop gemaak, maar hy het met my ‘n passie. Ps 8 skryf die digter, wie is die mense kind dat God aanhomdit en wat is hydat HY hombesoek, Hy span die boogoor die chaos van die Noorde en hang die Aarde op aan ‘n Niks.
Ekworstel al ‘n tyd met hierdiegedagte, waar het ek God in my gallery gesit, By die oumeester, miskien by die beeldhouwerk. Dalk by die  gesethei van die fotografieafdeling, en ekbesefdalk het Johannes ditraakgeslaan toe hy in JOH 10:10 In die tweede gedeelte waar hy skryf“… Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloedkan he .”  In Romeine 11 skryf Paulus dat God alles vir HOM , Tot Hom en deur Homg emaak het. Dit is my harts begeerte om God in sy totaliteit te sien en te ken. Die hoof sanger van Hillsongskryf so mooi, “open eyes off my heart Lord, I want to see you…”

Dankie

edo ne

No comments:

Post a Comment